Die Whale Coast Mall in Hermanus het verlede Saterdag ’n spesiale gesinsdag gehou waar die Suidooster-aktrise Esther von Waltleben en haar man, Jan-Hendrik, oor die gesin en hul pad met aanneming gesels het. By hulle is hul seuntjie, Alek, asook Christine May van Hermanus.Foto: Alanda le Roux