Bekende ekonoom spreek hoop uit

PSG Hermanus het ’n baie insiggewende geleentheid op 7 en 8 April gehou waar die ekonoom dr. Roelof Botha die gaste by die Hermanus-gholfklub toegespreek het.


PSG Hermanus het ’n baie insiggewende geleentheid op 7 en 8 April gehou waar die ekonoom dr. Roelof Botha die gaste by die Hermanus-gholfklub toegespreek het.

Botha, ’n ekonomiese raadgewer van die Optimum-beleggingsgroep en deeltydse dosent aan die Gordon Institute of Business Science (GIBS), deel gereeld sy kennis en menings op televisie en selfs in die gedrukte media. Met Botha se ondervinding as ekonomiese raadgewer vir die staatskas en met sy akademiese opleiding in Swede, Duitsland en Nederland, het die gaste behoorlik aan sy lippe gehang. Hy het in sy toespraak sy optimisme oor Suid-Afrika uitgespreek en gesê hy glo ’n groot toekoms kan vir SA te wagte wees.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.