Die vroue van die Oase-dienssentrum in Caledon het fluks gebrei aan mussies, onderhempies en sokkies vir vroeggebore babas. Die geskenk is onlangs aan verteenwoordigers van die Caledon-hospitaal oorhandig. Bo is Edna Vashu (voorsitter van die Oase-dienssentrum), Rosemary Darvel (matrone by die Caledon-hospitaal) en dr. Trevor Pillay (bestuurder van mediese dienste in TWK).Foto: Mitzi Buys


Breinaalde klik vir vroeggebore babas

You need to be Logged In to leave a comment.