Hoërskool Bredasdorp is besonder trots op die atlete wat na afloop van die kleure-atletiek aangewys is as die toppresteerders in die onderskeie items: Harold de Wet (diskusgooi), Tristan Tayob (driesprong), Ethan Roman (verspring), Elvino September (middel- en langafstande), Naide April (naellope, hekkies), Miché Swart (spiesgooi), Anelmari van Niekerk (diskusgooi), Cailin Coad (gewigstoot) en Alexander Janse van Rensburg (hoogspring).
Dié atlete skitter op atletiekbaan
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.