Kliënte wat gereeld by Total-vulstasie in Onrus aankom, word verwelkom deur die vriendelike gesig van Elsabé Alberts. Elsabé het onlangs haar 20 jaar-dienssertifikaat ontvang. By haar is die eienaar, Cillie Hamman.


Elsabé is lojaal en hardwerkend

You need to be Logged In to leave a comment.