Geestelike Herfskonsert

July 6 @ 08:00 15:00

Moenie die GEESTELIKE HERFSKONSERT in die NG kerksaal in 1ste Laan, Kleinmond, misloop nie. Dit begin om 15:00 en kaartjies kos R150 per persoon.

Navrae: Thinus 083 456 5716.