. Was by Back2Basics vanmiddag. Met alles wat rondom hulle tot as gebrand het, kan ’n mens net vir die Here dankie sê dat hul huis sonder enige skade staan. Alle dank aan die Here. HY bly in beheer.. My innige simpatie aan almal wat trauma en verliese met die brande verduur het! Van Knoflokskraal se inwoners, boere, sakeondernemings ens – almal, deur die bank! My hart bloei vir jul verliese.. Die brande raak nou onverklaarbaar – so ook die strikes. Dit is betreurenswaardig dat dit gelyktydig in Grabouw gebeur.. This fire has been going for weeks. This evilness must stop. People’s structures are burning like crazy. We need everyone to stand together with Knoflokskraal – united we stand!. Ons bid vir Grabouw en sy mense. Sterkte, John, met al die uitdagings waarmee julle te kampe het.
Facebook: Lesers se kommentaar
Was by Back2Basics vanmiddag. Met alles wat rondom hulle tot as gebrand het, kan ’n mens net vir die Here dankie sê dat hul huis sonder enige skade staan. Alle dank aan die Here. HY bly in beheer.. My innige simpatie aan almal wat trauma en verliese
Share this post: