Gastehuise kry leiding

CALEDON – Gastehuiseienaars en ander belangstellendes het Dinsdag 14 Junie na ’n baie interessante praatjie oor verskeie aspekte betreffende die bedryf van ’n gastehuis geluister.


CALEDON – Gastehuiseienaars en ander belangstellendes het Dinsdag 14 Junie na ’n baie interessante praatjie oor verskeie aspekte betreffende die bedryf van ’n gastehuis geluister.

Jana Lesch, ’n onafhanklike assessor van die SA toerisme-graderingsraad, het gaste ingelig oor die jongste verwikkelinge in die gradering van gastehuise asook die vereistes vir die verskillende graderingskategorieë.

Lester du Plooy, ’n gesondheidsinspekteur van die Overberg-distriksmunisipaliteit, het oor die gesondheids- en veiligheidsaspekte vir die bedryf van ’n gastehuis gesels.

Die geleentheid, wat deur Beyond Black Mountain aangebied is, is by die Bougainvillea-restaurant gehou.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.