“Groen is die land van Natal . . .” maar in die Overberg is die wêreld bedek met die allermooiste geel kanolalande. Mitzi Buys van Caledon het hierdie foto op ’n bewolkte dag op die Hemel-en-Aarde-pad geneem. Foto: Mitzi Buys


Geel net waar jy kyk

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article