Kleuters van die Doringrosie-dagsorg in Botrivier het elke oomblik geniet toe lede van die Theewaterskloof-biblioteekdienste hulle besoek het om Hardoplees-dag te vier. Bo is van die kleuters saam met Sybil Lee (Theewaterskloof-biblioteekdienste), Rose Hoorn (Doringrosie-dagsorg), Ju-Wayne Adams (Botrivier-biblioteek) en Avril Hoorn (Doringrosie-dagsorg). Voor sit Aidan Apollis, die YeBoneer, wat voorgelees het, tussen die kleuters met Siphokazi Ndikinda van Doringrosie regs.Foto’s: Mitzi Buys
Hardoplees-dag wyd gevier
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.