Hermanus Times – Kontak Ons

Hermanus Times is ’n tweetalige,weeklikse koerant wat die Overstrand en Overberg reeds vir meer as 60 jaar van nuus voorsien. Die leuse van die koerant is “Jou koerant”, wat verwys […]


Hermanus Times is ’n tweetalige,weeklikse koerant wat die Overstrand en Overberg reeds vir meer as 60 jaar van nuus voorsien. Die leuse van die koerant is “Jou koerant”, wat verwys na die hegte verhouding tussen Hermanus Times en die gemeenskap wat hy dien. Dit het ’n lewendige brieweblad sowel as nuus, sake, sport en sosiale inhoud wat getuig dat die Hermanus Times beskou word as dié medium om in gesien en gehoor te word. Die koerant verskyn elke Donderdag en in totaal word sowat 6 000 eksemplare elke week verkoop in Gansbaai, Stanford, Hermanus, Kleinmond, Grabouw en Caledon. Hermanus Times word gerespekteer deur sy Engels- en Afrikaanstalige lesers, sowel as in die koerantbedryf en is die medium van keuse vir adverteerders wat graag die gemeenskap in die Overstrand wil bereik. 

50 Uitgawes per jaar.

HAAK JY VAS?

Stuur ’n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 353 1300 (Plaaslik) en 27 21 285 0988 (Buitelands). Jy kan ook ’n WhatsApp-boodskap stuur na 087 353 1333. Ons help graag!

Kantoorure: Ma. tot Vr. 07:00-16:30; Sa. tot So. 07:00-11:00.

Uitgewer

Olivia Dickson

odickson@hermanustimes.co.za

Tel: +27 28 312-3717

Redakteur

Daleen Fouché

daleen@hermanustimes.co.za

Tel: +27 28 312-3717

Lesersredakteur

George Claassen

george.claassen@media24.com

Tel: +2721 8513232

Advertensie Bestuurder

Olivia Dickson

odickson@hermanustimes.co.za

Tel: +27 28 312-3717

Adres:

1 Aberdeen Straat
Hermanus
7200

Tel: 028 312 3717

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.