Die Hoërskool Hermanus het onlangs sy leierskorps vir die verskillende grade vir 2025 aangewys. Die verteenwoordigende raad vir gr. 9 is Kira-Sue Duddy en Heike Keulder. Vir gr. 10 is dit Sahara Hafez, Daniël Duvenhage, Cecilia de Villiers, Hein Louw, Zoë van Asperen en Max Mangiagalli. Die gr. 11-verteenwoordigende raad is Elke Keulder, Sophia Thorpe, Lulutho Willie, Charlotte Kilpin, Helen Ackermann en Leewin Ko. Vir gr. 12 is dit Nils Ladewig, Saskiah Bouwers, Migael van Wageningen en Dayaan Abdurahman. Saam met die leerders is die skoolhoof, Mike Smuts, Liza Thorpe en Johel Geldenhuys.