Die tyd vir die Hermanus Times-Kalfiefees van 2022 het uiteindelik aangebreek. Die fees, wat van 4-9 Augustus in Hermanus aangebied word, bied uitstekende produksies. Akkedis is een van die groepe wat die feesgangers gaan vermaak. Kaartjiebesprekings kan by Webtickets, Pick n Pay of by die Hermanus-toerismekantoor gedoen word.


Kalfiefees hier!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article