Al is die Hermanus Times-Kalfiefees dié jaar 22 jaar oud, is dit die 21ste fees wat gehou is aangesien die Covid-19-pandemie die fees in 2020 gekortwiek het. Die borge is op die openingsaand vir hul bydraes bedank en die Kalfiefees-teël is ook aan ’n inwoner van die Overstrand, wat ’n bydrae tot die oplewing van Afrikaans lewer, oorhandig. Vanjaar is dié teël aan Celeste Slabber-Loriston van Story Team oorhandig. Regs ontvang Celeste die teël by Louise van Zyl.Foto’s: Mariëtte Strydom
Kalfiefees ’n groot sukses
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.