Klein Ovies (die Laerskool Overberg) het onlangs sy hoofleiers vir 2025 aangewys. Zak Viljoen (hoofseun), Marli Maritz (hoofmeisie), Marius Koekemoer (skoolhoof), Mia Adonis (onderhoofmeisie) en Corné le Roux (onderhoofseun) sien uit na die nuwe uitdaging.Foto: Mitzi Buys