Lees belangrik vir kinders

Woensdag 2 Februarie was Wêreld Hardop Lees-dag.


Woensdag 2 Februarie was Wêreld Hardop Lees-dag. 

Die Caledon-biblioteek het op hierdie dag by twee skole, Swartberg Primêr in Caledon en The Glebe in Myddleton, leesprogramme aangebied.

Yolanda Hofmeester van Caledon biblioteek sê:” Hierdie is ‘n inisiatief van die Caledon-biblioteek om na plaaslike skole uit te reik. Dit het nou ‘n instelling by ons geword. Ons het dit verlede jaar ook met groot sukses gedoen en ons het gevoel ons moet die leerders weer betrek want sonder hulle is die program nie moontlik nie.”

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.