Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Matao le Roux (16) van Caledon spring in Afrika-Spele
Matao le Roux, die 16-jarige Afrika-kampioen in hoogspring vir o.18-seuns, neem dié week aan die Afrika-Jeugspele (African Youth Games) in Luanda, Angola, deel. Matao, wat in Caledon woon en ‘n…
-
Nog ‘n besige week vir NSRI in die Overberg
“Dit is een van die mees uitdagende jare en ons het letterlik ons hande vol.” Dít was die woorde van ‘n NSRI-bemanningslid nadat hy by die soveelste reddingspoging in die…
-
Burgemeester van Theewaterskloof trakteer bejaardes
Die Theewaterskloof-munisipaliteit se uitvoerende burgemeester, raadsheer Lincoln de Bruyn, het onlangs lede van verskeie dienssentrums vir senior burgers in die TWK-omgewing met ‘n oggendtee in die Victoria-saal in Caledon onthaal.…
-
Caledon-biblioteek fokus op mans se gesondheid
November was Mansgesondheidsbewusmakingsmaand. 1 Desember was Internasionale Dag vir mense met gestremdhede en in November was dit Waarderingsdag vir Familieversorgers. Mans is in die algemeen minder geneig om oor hul…
-
Overstrand maan inwoners om water spaarsamig te gebruik te midde van dalende dam en reservoirvlakke
Die Overstrand-munisipaliteit doen ’n ernstige beroep op inwoners om hul waterverbruik te verminder te midde van dalende dam- en reservoirvlakke, en ’n skerp styging in verbruik oor die komende somermaande.…
-
Man naby George aangekeer met kokaïen ter waarde van R3,6 miljoen
’n 46-jarige man is Donderdag (4 Desember) op die N12 naby George in hegtenis geneem nadat lede van die polisie se provinsiale eenheid vir georganiseerde misdaad kokaïen met ’n geskatte…
-
Bejaarde boer (77) dood ná hy en sy vrou op plaas oorval en hy erg aangerand is
‘n Bejaarde boer van die Baltimore-omgewing in Limpopo is dood nadat hy en sy vrou op hul plaas aangeval is.
-
Meld plakkers en onwettige strukture in die Overberg gou aan
Dit raak ‘n probleem – nie net in Hermanus nie, maar oor die hele Overberg heen – en volgens owerhede moet inwoners onwettige besetters summier aanmeld. Die Overstrand-munisipaliteit (OM) het…
-
Unieke stoomtrein ‘voel nes toeka’ toe hy in Botrivier aankom
Sondag het dit kompleet soos uit toeka se dae gelyk toe die Botrivier-stasie gewemel het van mense. Gewoonlik is daar ‘n markie by die stasie, waar van vars vrugte en…










