Die Oase-dienssentrum in Caledon het onlangs sy nuwe bestuurskomitee aangekondig. Hermien Sauls (voorsitter), Sharleen Pheiffer (tesourier), Jennifer Damon (addisioneel), Johanna Prins (sekretaris), Caroline Hendricks (addisioneel), Johanna Adams (addisioneel), Chevron Petersen (ondervoorsitter), Johanna Witbooi en Audrey Hananue (albei addisioneel) sien uit na die nuwe uitdaging. Benewens hul gereelde byeenkomste het Oase ’n spesiale Valentynsdagontbyt op 14 Februarie aangebied.Foto: Mitzi Buys