Die topleerders van die Hoërskool Overberg kon nie hul blydskap keer toe hulle hul matriekuitslae kry nie. Lu-Juan Wessels, Alexis Volschenk, Quo Dunsdon, Danel Badenhorst, Erna Smith, Karli de Kock, Sharla de Wet, Elita van Niekerk, Erin Arendse en Margaret Lourens het hard gewerk om dit te bereik. Die skool pronk ook met ’n 100%-slaagsyfer. Foto: Mitzi Buys