AO Hayward Lewis het op 14 April in Napier as seremoniemeester by die polisie se medaljeseremonie opgetree. Hy het die verrigtinge met militêre presisie en korrektheid bestuur. Tydens dié seremonie is beamptes vir hul diens van 10, 20 en 30 jaar vereer.Foto’s: Ora Laubscher


Polisielede vereer

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article