Die Groenberg-jukskeiklub is as die beste bestuurde jukskeiklub in die Overberg-streek aangewys. Een van hul staatmakers, Poppie Marais, is ook as die sekretaris van die Groenberg-klub aangewys. Poppie is by die nasionale kampioenskapstoernooi in Kroonstad eervol vermeld as een van die beste jukskeispelers in die A2-vroue-afdeling.


Poppie laat die poppe dans . . .

You need to be Logged In to leave a comment.