Die inwoners van Huis Lettie Theron in Hermanus het gewys dat hulle miskien oud is, maar glad nie koud is nie. Hulle het baie pret gehad toe hulle met middagete soos boemelaars moes aantrek. Hier is ’n groep inwoners wat wys dat hulle nog baie gees het.


Pret met ete

You need to be Logged In to leave a comment.