Branden Hunter probeer deur Caledon se verdediging breek. Caledon se A-span was egter te sterk vir die Overbergse kampioene en het vir Hawston Skrik Vir Niks 27-24 geklop. SVN se B-span het 17-10 geseëvier en Caledon se C-span het 12-5 geseëvier. Caledon speel hierdie naweek in ’n voorwedstryd vir Boland se kragmeting teen SWD by die Glaskasteel in Bredasdorp.Foto’s: Bianca Du Plessis
SVN buig knie voor Callies
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.