Weens nasionale boikotte en onluste wat in Augustus na die Wes-Kaap oorgewaai het, was ‘n matriekafskeid nie vir die 1985-klas van Swartberg Sekondêr beskore nie.
Leerders van Swartberg Sekondêr het besonder goed gevaar in die onlangse Woorde Open Wêrelde-spelfees en die Growsmart Educational Programme – Literacy and Mathematics. Drie leerders – Amorey Baadjies, Chloe Simons…