Lede van Bredasdorp se VLV het die kleurryke poppe gebrei wat aan slagoffers van seksuele misdade geskenk sal word.