Die ingang van Kleinmond is onlangs opgekikker met ’n muurskildery wat toeriste en almal wat die dorp binnekom, welkom heet. Dorothea Nortje en Briers Coetzee het behoorlik gewikkel om die pragtige muurskildery klaar te kry. Die verf vir die projek is geborg deur Build-It in Kleinmond en Hangklip-Kleinmond-toerisme het die kunstenaars betaal vir die muurskildery.Foto: Rick Marais
Welkom in Kleinmond
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.