Winkel in Caledon vereer

Solidariteit Helpende Hand, ’n organisasie sonder winsbejag, het onlangs in Pretoria tydens sy Ons Winkels-gala-aand sy wenners vir die jaar aangekondig.


Solidariteit Helpende Hand, ’n organisasie sonder winsbejag, het onlangs in Pretoria tydens sy Ons Winkels-gala-aand sy wenners vir die jaar aangekondig.

Caledon se Ons Winkel, wat sy deure op 8 April geopen het, is as nuweling van die jaar aangewys, terwyl die Wes-Kaap as streek van die jaar aangewys is.

Retha Beukes van Ons Winkel in Caledon sê hulle is baie gelukkig en opgewonde oor die toekenning, veral omdat hulle dit glad nie verwag het nie.

Categorised:

You need to be Logged In to leave a comment.