Donker onweerswolke vorm oor die see by Walkerbaai terwyl die son net-net wil deurskemer. Die winter het uiteindelik sy kop uitgesteek en al klaar die reën vandag op, word daar weer reën vir oor die naweek voorspel. Die De Bosdam is tans 80,45% vol en het met 0,69 % van verlede week af gedaal. Die daaglikse waterverbruik in die Overstrand-gebied is tans 11,51 miljoen liters per dag in vergelyking met verlede week se 10,39 miljoen liters per dag. Foto: Cobus Germishuys
Winter nou hier
NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.